De Klerk Droom

11 Desember 2027 | Bona Bona Game Lodge

Kom Vier Saam Met Ons

Ons is ongelooflik opgewonde om hierdie besonderse dag te vier saam met die mense wat vir ons die meeste beteken. Dit sal vir ons baie spesiaal wees om jou op ons troudag by ons te hê. Ons sien daarna uit om saam met julle liefde, lag en kosbare herinneringe te deel.

AFTElLING TOT ONS VIR ALTYD

Die Troudag

BELANGRIKE INLIGTING

Datum: 11 Desember 2027
Venue: Bona Bona Game Lodge

Tyd: 15:30 PM (seremonie begin 16:00)

Nota: Klik op die skakel hier onder om Google Maps oop te maak.

Tydlyn

Saterdag

15:40 gaste sit
16:00 seremonie
17:00 koek sny , konfetti + canapés
18:30 mnr en mev de klerk
19:00 voorgereg
19:15 huildronke + bedankings
20:00 hoofgereg
01:00 last rounds

Sondag

9:00 – Opsionele ontbyt by bona bona se restaurant, op eie onkoste

Verblyf

Bona Bona bied verblyf aan al ons gaste. Indien jy by Bona Bona wil oornag, kan ons die verblyf namens jou reël. Gaste is natuurlik ook welkom om van ander verblyfsopsies gebruik te maak.

Die venue kan hier besigtig word

Nota: Vir enige navrae oor verblyf by Bona Bona, kontak asseblief Anke of Yani.

Additionele akkomodasie (klik op ‘n opsie om die skakel oop te maak)

Trougeskenk

Jou teenwoordigheid en goeie wense is vir ons meer as genoeg.

kleurskema
Algemene Vrae

WANNEER MOET EK RSVP?

Voor of op 31 Augustus 2027.

Indien jy nie RSVP op hierdie webtuiste nie, neem ons aan jy gaan nie die troue bywoon nie.

WAT IS DIE “DRESS CODE”?

DAMES: Enige formele uitrusting volgens die kleurskema – geen wit .

MANS: Formele kleredrag volgens die kleurskema – geen denim .

Byvoorbeeld: Swart das, broek en baadjie met ’n wit hemp.

KAN EK ’N METGESEL BRING?

Indien metgesel aangedui is op die RSVP-lys.

Indien jy onseker is, vra gerus vir Yani of Danny .

IS KINDERS WELKOM?

Ongelukkig is kinders nie welkom nie , tensy dit so op jou uitnodiging staan .

IS DIE TROUE BINNE ’N GEBOU OF BUITE?

Die Kerkdiens asook die onthaal is binne in ’n gebou.

MAG EK FOTO’S NEEM GEDURENDE DIE TROUE?

JA! Hoe meer, hoe beter.

Julle is welkom om foto’s te neem tydens die Kerkdiens asook die onthaal.

HOELAAT MOET JY ARRIVEER?

15:30 vir 16:00

SAL DAAR ’N KONTANTKROEG WEES?

Ja, daar sal ’n kontantkroeg wees met kaartfasiliteite.

WIE KAN JY KONTAK VIR VERDERE NAVRAE?

Julle kan gerus ons hoofstrooimeisie skakel.

Anke – +27 (73) 001-9689

Gevolg

Anke
Hoofstrooimeisie
Vriendin

Jana
Strooimeisie
Vriendin

Carli
Strooimeisie
Vriendin

Alyssa
Strooimeisie
Vriendin

Lieschen
Strooimeisie
Sussie

Danielle
Strooimeisie
Sussie

Dawid
Strooijonker
Vriend

Tiaan
Strooijonker
Vriend

Dian
Strooijonker
Vriend

Migael
Strooijonker
Boetie

Fielies
Strooijonker
Vriend

Reece
Strooijonker
Vriend

Henri
Seremoniemeester
Vriend

HOU JOU PLEK

Nota: RSVP asseblief teen 31 Aug 2027.

'n Paar spesiale oomblikke...

“En nou bly geloof, hoop & liefde – hierdie drie – maar die grootste hiervan is die liefde.”

1 Korintiërs 13:13